Deuteronomium 32:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die Rots, volmaak is sy werk,+Want al sy weë is geregtigheid.+’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+Regverdig en reg is hy.+ Psalm 89:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Maar my liefderyke goedhartigheid sal ek nie van hom wegneem nie,+Ook sal ek nie my getrouheid verloën nie.+ Hebreërs 12:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Geen dissipline lyk weliswaar op die oomblik vreugdevol nie, maar bedroewend;+ tog lewer dit later vir dié wat daardeur geoefen is vreedsame vrug op,+ naamlik regverdigheid.+
4 Die Rots, volmaak is sy werk,+Want al sy weë is geregtigheid.+’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+Regverdig en reg is hy.+
33 Maar my liefderyke goedhartigheid sal ek nie van hom wegneem nie,+Ook sal ek nie my getrouheid verloën nie.+
11 Geen dissipline lyk weliswaar op die oomblik vreugdevol nie, maar bedroewend;+ tog lewer dit later vir dié wat daardeur geoefen is vreedsame vrug op,+ naamlik regverdigheid.+