Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Die Rots, volmaak is sy werk,+

      Want al sy weë is geregtigheid.+

      ’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+

      Regverdig en reg is hy.+

  • Psalm 19:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Die vrees+ van Jehovah is suiwer; dit hou vir ewig stand.

      Die regterlike beslissings+ van Jehovah is waar;+ tesame is hulle regverdig.+

  • 1 Petrus 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Verder, as julle die Vader aanroep wat onpartydig+ volgens elkeen se werk oordeel, moet julle julle gedurende die tyd van julle vreemdelingskap+ met vrees gedra.+

  • Openbaring 15:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê:

      “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel