Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 2:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Laat ek die besluit van Jehovah verkondig.

      Hy het vir my gesê: “Jy is my seun.+

      Vandag het ek jou vader geword.+

  • Matteus 3:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Kyk! ’n Stem het ook uit die hemel+ gesê: “Dit is my geliefde Seun,+ wat ek goedgekeur het.”+

  • Matteus 17:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Terwyl hy nog gepraat het, kyk! toe het ’n helder wolk oor hulle gekom, en ’n stem het uit die wolk gesê: “Dit is my Seun, die geliefde, wat ek goedgekeur het.+ Luister na hom.”+

  • Markus 1:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Toe het ’n stem uit die hemel gekom wat gesê het: “Jy is my geliefde Seun. Ek het jou goedgekeur.”+

  • Johannes 1:32-34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Johannes het ook getuig en gesê: “Ek het die gees soos ’n duif uit die hemel sien neerdaal, en dit het op hom gebly.+ 33 Selfs ek het hom nie geken nie, maar Hy wat my gestuur het om in water te doop, het vir my gesê: ‘Die een op wie jy die gees sien neerdaal en op wie dit bly,+ dit is hy wat in heilige gees doop.’+ 34 Ek het dit gesien, en ek het getuig dat hy die Seun van God is.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel