Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 5:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 U sal dié vernietig wat leuens vertel.+

      Jehovah haat mense wat gewelddadig en bedrieglik is.*+

  • Jesaja 52:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 52 Word wakker, word wakker! Beklee jou met krag,+ o Sion!+

      Trek jou pragtige klere aan,+ o Jerusalem, die heilige stad!

      Want mense wat nie besny is nie en wat onrein is, sal nie meer by jou ingaan nie.+

  • 1 Korintiërs 6:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Of weet julle nie dat onregverdige mense God se Koninkryk nie sal erf nie?+ Moenie mislei word nie. Mense wat seksueel onsedelik*+ is, afgode aanbid,+ egbreuk pleeg,+ sowel as mans wat toelaat dat hulle vir homoseksuele dade gebruik word,+ mans wat homoseksualiteit beoefen,*+ 10 diewe, mense wat gierig is,+ dronkaards,+ mense wat ander uitskel* en afpersers sal God se Koninkryk nie erf nie.+

  • Galasiërs 5:19-21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Die werke van die vlees kan duidelik gesien word, en dit is seksuele onsedelikheid,*+ onreinheid, skaamtelose gedrag,*+ 20 afgodediens, spiritisme,*+ vyandigheid, stryery, jaloesie, woede-uitbarstings, onenigheid, verdeeldhede, sektes, 21 afguns, dronkenskap,+ wilde partytjies en soortgelyke dinge.+ Ek waarsku julle vooruit oor hierdie dinge, net soos ek julle reeds gewaarsku het, dat dié wat sulke dinge beoefen, God se Koninkryk nie sal erf nie.+

  • Openbaring 21:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Maar die lafaards en dié sonder geloof+ en dié wat walglik is in hulle vuilheid en moordenaars+ en seksueel onsedelike* mense+ en dié wat spiritisme beoefen en afgodedienaars en al die leuenaars+ sal in die poel gegooi word wat met vuur en swael brand.+ Dit beteken die tweede dood.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel