Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 11:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 In daardie dag sal die wortel van Isai+ opstaan en ’n banier* vir die volke wees.+

      Die nasies sal leiding by hom soek,*+

      en sy rusplek sal glorieryk word.

  • Jesaja 42:1-4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 42 Kyk! My kneg,+ wat ek ondersteun!

      Die een wat ek uitgekies het+ en wat ek* goedgekeur het!+

      Ek het my gees in hom geplaas.+

      Hy sal geregtigheid vir die nasies bring.+

       2 Hy sal nie uitroep of skree nie,

      en hy sal nie sy stem in die straat laat hoor nie.+

       3 Hy sal nie ’n geknakte riet breek

      of ’n lamppit wat dof brand, uitdoof nie.+

      Hy is betroubaar en sal geregtigheid bring.+

       4 Hy sal nie swak word of geknak word totdat hy geregtigheid op die aarde gevestig het nie.+

      Die eilande wag ook vir sy wet.*

  • Handelinge 4:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 En daar is geen redding in enigiemand anders nie, want daar is geen ander naam+ onder die hemel wat aan mense gegee is waardeur ons gered moet word nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel