-
Jesaja 9:6, 7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
Hy sal genoem word: Wonderlike Raadgewer,+ Magtige God,+ Ewige Vader, Prins van Vrede.*
Hy sal op die troon van Dawid+ sit en oor sy koninkryk regeer.
Hy sal dit stewig vestig+ en versterk
deur middel van geregtigheid+ en regverdigheid,+
van nou af en tot in alle ewigheid.
Die ywer van Jehovah van die leërmagte sal dit doen.
-