Genesis 15:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Ná hierdie dinge het die woord van Jehovah in ’n visioen tot Abram gekom+ en gesê: “Moenie vrees nie,+ Abram. Ek is ’n skild vir jou.+ Jou beloning sal baie groot wees.”+ Deuteronomium 33:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n Volk wat redding geniet in Jehovah,+Die skild van jou hulp,+En die Een wat jou uitnemende swaard is?+Daarom sal jou vyande voor jou kruip,+En jy—op hulle hoogtes sal jy loop.”+ 2 Samuel 22:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 My God is my rots.+ Tot hom sal ek my toevlug neem,My skild+ en my horing+ van redding, my veilige hoogte+En my toevlug,+ my Redder;+ van geweld red u my.+ Psalm 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En tog is u, o Jehovah, ’n skild rondom my,+My heerlikheid+ en die Een wat my hoof ophef.+ Psalm 84:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 O ons skild, kyk, o God,+En aanskou die aangesig van u gesalfde.+ Psalm 115:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 O Israel, vertrou op Jehovah;+Hy is hulle hulp en hulle skild.+ Psalm 119:114 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 114 U is my skuilplek en my skild.+Op u woord het ek gewag.+ Psalm 144:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 My liefderyke goedhartigheid en my vesting,+My veilige hoogte en die Een wat aan my ontkoming verskaf,+My skild+ en die Een tot wie ek my toevlug geneem het,+Die Een wat volke onder my onderwerp.+ Spreuke 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En vir die regskapenes sal hy praktiese wysheid+ as ’n skat bewaar; vir dié wat in onkreukbaarheid wandel, is hy ’n skild+
15 Ná hierdie dinge het die woord van Jehovah in ’n visioen tot Abram gekom+ en gesê: “Moenie vrees nie,+ Abram. Ek is ’n skild vir jou.+ Jou beloning sal baie groot wees.”+
29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n Volk wat redding geniet in Jehovah,+Die skild van jou hulp,+En die Een wat jou uitnemende swaard is?+Daarom sal jou vyande voor jou kruip,+En jy—op hulle hoogtes sal jy loop.”+
3 My God is my rots.+ Tot hom sal ek my toevlug neem,My skild+ en my horing+ van redding, my veilige hoogte+En my toevlug,+ my Redder;+ van geweld red u my.+
2 My liefderyke goedhartigheid en my vesting,+My veilige hoogte en die Een wat aan my ontkoming verskaf,+My skild+ en die Een tot wie ek my toevlug geneem het,+Die Een wat volke onder my onderwerp.+
7 En vir die regskapenes sal hy praktiese wysheid+ as ’n skat bewaar; vir dié wat in onkreukbaarheid wandel, is hy ’n skild+